Mynhardt in Sarie Kos

Ek en Barbara Joubert van Sarie Kos het lekker inspirasie geput uit die befaamde C. Louis Leipoldt se boeke. Ek het ‘n lente-spyskaart bymekaar gesit vir ons, en ook ‘n vrolike tafel gedek. Kry hier ‘n paar idees vir jou volgende feestelike geleentheid.