08 May Kudu Burger (from 2017)
[wpurp-searchable-recipe]Kudu-burger - Om wildsvleis te gebruik vir ’n burger is ’n lekker alternatief en het wonderlik vir ons by die jaar se KKNK gewerk. Die Windpomp kon omtrent nie voorbly met hierdie gewilde gereg nie en ons het dit ook as ’n ontbyt-alternatief bedien met...