22 Dec Rooibostee-gegeurde tamatiesop met spekboom-lamsrib
[wpurp-searchable-recipe]Rooibostee-gegeurde tamatiesop met spekboom-lamsrib - Hierdie resep herinner aan die Italiaanse Panzanella-slaai en is iewers tussen ’n slaai en ’n sop. Die lekkerte is dat dit ewe suksesvol koud of warm bedien kan word. Dit is die eerste keer wat ek spekboomblare saam...