[wpurp-searchable-recipe]Innibos Winter Wildsvleis Burger - Om wildsvleis te gebruik vir ’n burger is ’n lekker alternatief en is nou, tydens die jagseisoen, nogals vryelik beskikbaar. Dit kan ook as ’n ontbyt-alternatief voorgesit word met repies spek en ’n gebraaide eier. Wildsvleis is ook goedkoper as...

[wpurp-searchable-recipe]Kudu-burger - Om wildsvleis te gebruik vir ’n burger is ’n lekker alternatief en het wonderlik vir ons by die jaar se KKNK gewerk. Die Windpomp kon omtrent nie voorbly met hierdie gewilde gereg nie en ons het dit ook as ’n ontbyt-alternatief bedien met...

[wpurp-searchable-recipe]Tamatiesop - Ek moet eerlik sê dat wanneer dit by soppe kom, jy my kan omkoop met ’n lekker tamatiesop. Ek is mal oor die diep rooi smaak daarvan en dis altyd heerlik op ’n koue wintersnag. Ek sit sommer gebraaide gerolde boerewors-frikadelle in die...