[wpurp-searchable-recipe]Kudu-burger - Om wildsvleis te gebruik vir ’n burger is ’n lekker alternatief en het wonderlik vir ons by die jaar se KKNK gewerk. Die Windpomp kon omtrent nie voorbly met hierdie gewilde gereg nie en ons het dit ook as ’n ontbyt-alternatief bedien met...

[wpurp-searchable-recipe]Karoo-Lamsbladpastei met kruiekors - Dié lamspastei was ons topverkoper tydens die KKNK 2017 by die Windpomp Restaurant Teater. Die mense het omtrent weggelê aan dié gereg en ons het dit voorgesit met lemoengegeurde pampoenkoekies en koljandergegeurde gebakte aartappelwiggies. Nie net kom die vleis vir...