04 May Pampoensop
[wpurp-searchable-recipe]Pampoensop - Ons het pampoen as dekor gebruik tydens die KKNK om by te dra tot ons plaaswerf- en windpomp-tema en het dit goedgedink om ook die sop te maak. Die gaste was gaande hieroor en NOMU het vir ons die heerlikste Afrika-speserye gegee wat...