22 Dec Lourier en growwe geelmeel-aartappels in eendvet gebraai
Posted at 11:33h
in Duck, Nibbles / Amuse-bouche, Recipes, Side dishes & Salads, Starters, Vegetables
[wpurp-searchable-recipe]Lourier en growwe geelmeel-aartappels in eendvet gebraai - Daar is niks wat vir my so lekker is soos aartappels wat in lepels vol sagte eendvet gaargemaak is nie. Dit is deesdae oral beskikbaar en die geur van die lourierblare en gebraaide vet is genoeg...