[wpurp-searchable-recipe]Innibos Winter Wildsvleis Burger - Om wildsvleis te gebruik vir ’n burger is ’n lekker alternatief en is nou, tydens die jagseisoen, nogals vryelik beskikbaar. Dit kan ook as ’n ontbyt-alternatief voorgesit word met repies spek en ’n gebraaide eier. Wildsvleis is ook goedkoper as...

[wpurp-searchable-recipe]Lamb sosaties with curried Rooibos marinade and fresh citrus - I love the simplicity and honesty if this recipe and dish. The meatballs for this recipe can be bought pre-made from Karusaf and are utterly delicious and easy to prepare. The meatballs are pan-fried with...

[wpurp-searchable-recipe]Melktert Kaaskoek - Menige vernuwende resepte is al met die nederige melktert probeer en hier is ’n kaaskoek variasie wat vreeslik lekker en maklik is. Ons het tydens KKNK 2017 by Die Windpomp met ’n melktertgegeurde joghurt van CLOVER Bliss gewerk en dit was heerlik...

[wpurp-searchable-recipe]Kudu-burger - Om wildsvleis te gebruik vir ’n burger is ’n lekker alternatief en het wonderlik vir ons by die jaar se KKNK gewerk. Die Windpomp kon omtrent nie voorbly met hierdie gewilde gereg nie en ons het dit ook as ’n ontbyt-alternatief bedien met...

[wpurp-searchable-recipe]Pampoensop - Ons het pampoen as dekor gebruik tydens die KKNK om by te dra tot ons plaaswerf- en windpomp-tema en het dit goedgedink om ook die sop te maak. Die gaste was gaande hieroor en NOMU het vir ons die heerlikste Afrika-speserye gegee wat...