17 May Geroosterde Hoender- en Boneslaai
[wpurp-searchable-recipe]Geroosterde Hoender- en Boneslaai - Hierdie slaai het heerlik gewerk by Die Windpomp tydens KKNK 2017 en was veral gewild op die warm dae en tydens middagete. Geroosterde hoender is altyd ’n goeie ding om in die yskas te hê en kan op soveel lekker...