KKNK 2017

May 17, 2017

Die Windpomp Feesbord

Hierdie feesbord was gelaai met die lekkerste plaaslike Karoo produkte – volstruisfrikkadelle, granate, vye, geroosterde brood, olywe, songedroogde tamaties, patee en die wonderlikste bonepatee wat ons […]
May 17, 2017

Melktert Kaaskoek

Menige vernuwende resepte is al met die nederige melktert probeer en hier is ’n kaaskoek variasie wat vreeslik lekker en maklik is. Ons het tydens KKNK […]
May 17, 2017

Geroosterde Hoender- en Boneslaai

Hierdie slaai het heerlik gewerk by Die Windpomp tydens KKNK 2017 en was veral gewild op die warm dae en tydens middagete. Geroosterde hoender is altyd […]
May 10, 2017

Lamsblad-slaai

Ek is en was nog altyd ’n slaai-liefhebber. Maar die gawe soort. Iemand het eenkeer gesê dat geen suinige mens ’n toebroodjie moet maak nie, en […]
May 8, 2017

Kudu-burger

Om wildsvleis te gebruik vir ’n burger is ’n lekker alternatief en het wonderlik vir ons by die jaar se KKNK gewerk. Die Windpomp kon omtrent […]
May 8, 2017

Maklike Volstruisbobotie

Hierdie is ’n heerlike maklike resep vir Volstruisbobotie en ons het dit met groot sukses bedien tydens die KKNK 2017. Dit was eers lekker toe die […]
May 8, 2017

Pampoenpoffers met lemoen- en tiemiestroop

Die oorspronklike resep kom van Marinda Engelbrecht wat saam met my op Kokkedoor was en daar is net niks op hierdie aarde lekkerder as hierdie resep […]
May 8, 2017

Tamatiesop

Ek moet eerlik sê dat wanneer dit by soppe kom, jy my kan omkoop met ’n lekker tamatiesop. Ek is mal oor die diep rooi smaak […]
May 8, 2017

Pampoensop

Ons het pampoen as dekor gebruik tydens die KKNK om by te dra tot ons plaaswerf- en windpomp-tema en het dit goedgedink om ook die sop […]
May 2, 2017

Karoo-Lamsbladpastei met kruiekors

Dié lamspastei was ons topverkoper tydens die KKNK 2017 by die Windpomp Restaurant Teater.  Die mense het omtrent weggelê aan dié gereg en ons het dit […]