Die Windpomp Feesbord

Die Windpomp Feesbord
May 17, 2017
Lamb sosaties with curried Rooibos marinade and fresh citrus
June 9, 2017

Hierdie feesbord was gelaai met die lekkerste plaaslike Karoo produkte – volstruisfrikkadelle, granate, vye, geroosterde brood, olywe, songedroogde tamaties, patee en die wonderlikste bonepatee wat ons gemaak het met IMBO-bone. Die resep kom ook van hulle af en ons het dit netso gemaak. Dié soort van eet is ek gaande oor en kan maklik gemaak word wanneer ’n mens die skares moet onthaal.

Lees meer.

Melktert Kaaskoek
May 17, 2017
Die Windpomp Feesbord
May 17, 2017
Print Recipe
Die Windpomp Feesbord
Hierdie feesbord was gelaai met die lekkerste plaaslike Karoo produkte - volstruisfrikkadelle, granate, vye, geroosterde brood, olywe, songedroogde tamaties, patee en die wonderlikste bonepatee wat ons gemaak het met IMBO-bone. Die resep kom ook van hulle af en ons het dit netso gemaak. Dié soort van eet is ek gaande oor en kan maklik gemaak word wanneer ’n mens die skares moet onthaal.
Servings
Ingredients
  • 250 ml IMBO Red Speckled Beans
  • 250 ml IMBO Niertjiebone
  • 250 ml IMBO klein wit bone
  • 1 huisie knoffel gerasper
  • 20 g vars koljander
  • 1 rooi brandrissie of na smaak
  • sap en skil van een suurlemoen
  • 3 eetlepels Prince Albert Olives-olyfolie
  • 250 ml CLOVER suurroom
Servings
Ingredients
  • 250 ml IMBO Red Speckled Beans
  • 250 ml IMBO Niertjiebone
  • 250 ml IMBO klein wit bone
  • 1 huisie knoffel gerasper
  • 20 g vars koljander
  • 1 rooi brandrissie of na smaak
  • sap en skil van een suurlemoen
  • 3 eetlepels Prince Albert Olives-olyfolie
  • 250 ml CLOVER suurroom
Instructions
  1. Week die bone oornag in koue water en kook die volgende dag, sonder sout, vir ongeveer 30 tot 35 minute of tot gaar. Laat afkoel.
  2. Sit al die bestanddele saam in ’n voedselverwerker en verwerk tot ’n patee-tekstuur.
  3. Bedien saam met lekker tapas.
Share this Recipe